Skakel my gerus vir enige navrae in verband met die koop en verkoop van eiendom in Thabazimbi: Sel nommer : 0832718384
Of stuur vir my 'n e-pos na vtonderal@hotmail.com
Thabazimbi omgewing is 'n wilds paradys met verskeie wildsplase asook Marakele natuur reservaat. Thabazimbi is in die westelike bosveld geleƫ en maak deel uit van die Limpopo provinsie. Die krokodil rivier loop deur die gebied en gevolglik is hier verskeie besproeiings plase. Hier word onder andere koring, mielies en soya bone verbou.
Thabazimbi is ook 'n mynbou gebied en verskeie minerale soos onder andere yster, chroom en platina word hier ontgin.
Volg die skakel vir meer inligting oor Thabazimbi.
Kaart na Thabazimbi - Kaart van Thabazimbi
Maak ook gebruik van die rekenaar om jou te help met jou begroting.